• From our guests
    From our guests

What our guests say

Estie was baie gasvry en het ons dadelik laat tuis voel. Die verblyf was netjies, skoon en alles was daar – van koffie, joghurt, beskuit en selfs iets te eet vir ontbyt. Ons het lekker ontspan en daar is alles vanaf Netflix tot Showmax. Ons het dit baie geniet.

Johan O

Baie dankie Estie en gesin. Ons het heerlik in Suikerbekkie-woonstel gebly. Julle is tegemoetkomend en altyd bereid om die ekstra myl te loop. Die verblyf is skoon, in 'n baie stil area en dit voel nie eers of 'n mens in die stad is nie. Ons het dit baie geniet. Ons sal definitief weer julle verblyf gebruik.

Michelle D

The cottage was extremely neat and tidy. Reception was super friendly, and nothing was lacking. I thoroughly enjoyed my stay and will make Klipkoppie Cottage my first choice in accommodation when visiting Nelspruit in future. An absolute delight.

Jack V

Die akkommodasie is uitstekend, ruim kamer, sitkamer, groot kombuis met alle toerusting, heerlike groot onderdakstoep met braaiplek, groot swembad, pragtige tuin, vriendelike diens.

Gerrie V